Il-khanaat

ایلخانان
Хүлэгийн улс

Il-khanaat
Flag
Flag
1256 – 1355 Flag

Flag of Il-khanaat
Vlag

Ligging of Il-khanaat
Ligging of Il-khanaat
Die Il-khanaat toe hy op sy grootste was.
Hoofstad Maragha (1256–1265)
Tabris (1265–1306)
Soltaniyeh (1306–1335)
Taal/Tale Persies en Mongools
Godsdiens Sjamanisme en Boeddhisme (1256–1295)
Islam (1295–1335)
Regering Monargie
Heerser
 - 1256–1265 Hülegü Khan
 - 1316–1335 Aboe Sa'id
Wetgewer Kurultai
Historiese tydperk Middeleeue
 - Stigting 1256
 - Ontbinding 1355
Oppervlakte
 - 1310 3 750 000 km2
1 447 883 sq mi

Die Il-khanaat (Persies: ایلخانان‎, Ilkhanan; Mongools: Хүлэгийн улс, Hülegü-oen Oeloes) was ’n wegbreek-khanaat van die Mongoolse Ryk wat deur die Huis van Hülegü regeer is. Dit is in die 13de eeu gestig en het hoofsaaklik bestaan uit die hedendaagse Iran, sowel as naburige streke in Azerbeidjan en die sentrale en oostelike dele van Turkye.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search